Nuus

Veldtog om roekelose lenery en en skuldlas in Suid-Afrika aan te spreek
GAS – Odwa Nweba, ’n regspraktisyn by die Universiteit Stellenbosch se Regskliniek, en een van die mede-skrywers van die verslag. Sedert die 1990’s leen Suid-Afrikaners (beide werkende en werkloos) op groot skaal, om aan hul eie en hul afhanklikes se behoeftes en verwagtinge te voldoen. Gevolglik ervaar Suid-Afrika onvolhoubare vlakke van skuld, waarby ongesekureerde uitleners and ‘loan sharks’ tot ‘n groot mate betrokke is.


JOHANNESBURG – Vanaf 19 tot 23 Augustus 2024 is dit Toegang tot die Reg week
Die impak van gemeenskapsregsdienste en die belangrikheid van vrywilligerswerk om toegang tot die reg te verskaf word met Nikita Stander, ‘n regspraktisyn by die Universiteit Stellenbosch Regskliniek bespreek.

Studente Internskappe
Vanaf 15 tot 19 Julie en 25 tot 29 November 2024, het die Kliniek se Vakansiewerk-program studente die kans gegee om hulself in die Kliniek se operasies te verdiep. Die interns het aan opleidingsessies deelgeneem, hofverskynings waargeneem, regsnavorsing gedoen en hul praktiese regsvaardighede geslyp, en sodoende onskatbare ervaring opgedoen.

Sosiale Impak
SULC Vereer met Universiteit van Stellenbosch Sosiale Impak Toekenning
Op 23 Mei 2024 is die Regskliniek die toekenning van die inisiële 2024 Universiteit van Stellenbosch Sosiale Impak Toekenning in die span-kategorie toegeken.

Professionele Inaugurele Lesing
Die Kliniek het trots die professionele inaugurele lesing van ons Hoof, Prof Theo Broodryk, op 9 April 2024 gevier.

SULC Gasheer Vir Prof Riette Du Plessis
Op Maandag, 4 Maart 2024, het SULC die voorreg gehad om Prof Riette du Plessis van die Universiteit van die Witwatersrand by die Regskliniek te verwelkom. Prof du Plessis het haar kundigheid in Kliniese Regsonderrig vrygewig gedeel en vir ons waardevolle insigte gegee terwyl ons voorberei vir 2025, wanneer Praktiese Regsopleiding ‘n verpligte module vir ons finalejaar regstudente sal wees.

Class action by Stellenbosch University Law Clinic set to go ahead
The Stellenbosch University Law Clinic is set to continue its class action to have a Bellville-based loan application operation shut down.

Toegang tot geregtigheid in Suid-Afrika: elkeen se reg; vir vele ’n ontoeganklike ideaal
Deur Theo Broodryk
28 Maart 2023

GROBLER V PHILLIPS
The Clinic received judgment in one of our high impact matters in which our office opposed the eviction of an elderly client.