JOHANNESBURG – Vanaf 19 tot 23 Augustus 2024 is dit Toegang tot die Reg week

Die impak van gemeenskapsregsdienste en die belangrikheid van vrywilligerswerk om toegang tot die reg te verskaf word met Nikita Stander, ‘n regspraktisyn by die Universiteit Stellenbosch Regskliniek bespreek.

- ENCA, 18 Augustus 2024

Neem asseblief kennis dat

Neem asseblief kennis dat, effektief vanaf 1 Mei 2026, sal die Universiteit Stellenbosch Regskliniek nie meer satellietkantore in Ceres, Worcester en Bishop Lavis besoek nie.