Ons Toekennings

Lees Meer

Die meeste Suid-Afrikaners kan nie regsdienste van goeie gehalte bekostig nie

Ons kan help!

Kyk Video

Professionele regsadvies en -verteenwoordiging vir die gemeenskap

Die Kliniek ondersteun kliënte wat aan die vereistes vir regshulp voldoen

Voldoen jy aan die vereistes?

Wie Ons Is

Die Regskliniek, geleë te Crozierstraat 18-24 in Stellenbosch, onderskryf die volgende visie, missie en waardes:

Visie

  1. ‘n Gemeenskap wat met regskennis bemagtig is en die vermoë opgebou het om hulle regte uit te oefen, óf as individue óf as ’n gemeenskap.
  2. Finalejaar-regstudente wat professioneel opgelei is en op die voorpunt van indiensneembaarheid staan.
  3. ‘n Breër Suid- Afrikaanse gemeenskap wat ‘n bewussyn van hul verantwoordelikhede ontwikkel het wat sosiale regverdigheid betref.

Missie

In ons strewe om ons visie te verwerklik, verskaf die Regskliniek deur middel van (onder meer) samewerkingsinisiatiewe professionele regshulp en verteenwoordiging in siviele sake aan lede van die gemeenskap in Stellenbosch en omstreke wat aan die vereistes vir regshulp voldoen. Ons bied ook regsopvoeding – kliniese regsopleiding ingesluit – aan kandidaatprokureurs, finalejaar-regstudente en lede van die gemeenskap, ook diegene wat arm en gemarginaliseerd is.

Waardes

Die Regskliniek verwag van elke werknemer om die instelling se kernwaardes te onderhou in hulle omgang met kliënte, kollegas en ander belanghebbendes:

  1. Toewyding en geesdrif.
  2. Deursigtigheid, eerlikheid en integriteit.
  3. Respek.

Waar Ons Is

Stellenbosch

Gesluit op openbare vakansiedae.
Maan:
08:00 aan 16:00
Dins:
08:00 aan 16:00
Woens:
08:00 aan 16:00
Don:
08:00 aan 16:00
Vry:
08:00 aan 15:00
Sat:
Gesluit
Son:
Gesluit

Ceres

Kontak asseblief die Universiteit Stellenbosch Regskliniek oor wanneer ons by hierdie adres teenwoordig sal wees. Die besoeke aan die Ceres satelliet kantoor word, as 'n reël, geskeduleer op die tweede Woensdag van elke maand.

Worcester

Kontak asseblief die Stellenbosch Regskliniek oor wanneer ons by hierdie adres teenwoordig sal wees. Die besoeke aan die Worcester satelliet kantoor word, as 'n reël, geskeduleer op die derde Donderdag van elke maand.

Bishop Lavis

Kontak asseblief die Stellenbosch Regskliniek oor wanneer ons by hierdie adres teenwoordig sal wees. Die besoeke aan die Bishop Lavis satelliet kantoor word, as 'n reël, geskeduleer op die laaste Woensdag van elke maand.

Nuus

Veldtog om roekelose lenery en en skuldlas in Suid-Afrika aan te spreek

GAS – Odwa Nweba, ’n regspraktisyn by die Universiteit Stellenbosch se Regskliniek, en een van die mede-skrywers van die verslag....

Disleksie kan oorkom word

Disleksie kan oorkom word

JOHANNESBURG – Vanaf 19 tot 23 Augustus 2024 is dit Toegang tot die Reg week

Die impak van gemeenskapsregsdienste en die belangrikheid van vrywilligerswerk om toegang tot die reg te verskaf word met

Studente Internskappe

Vanaf 15 tot 19 Julie en 25 tot 29 November 2024, het die Kliniek se Vakansiewerk-program studente die kans gegee...

Sosiale Impak

SULC Vereer met Universiteit van Stellenbosch Sosiale Impak Toekenning

Op 23 Mei 2024 is die Regskliniek die toekenning van...

Professionele Inaugurele Lesing

Die Kliniek het trots die professionele inaugurele lesing van ons Hoof, Prof Theo Broodryk, op 9 April 2024...

SULC Gasheer Vir Prof Riette Du Plessis

Op Maandag, 4 Maart 2024, het SULC die voorreg gehad om Prof Riette du Plessis van die Universiteit van die...

Class action by Stellenbosch University Law Clinic set to go ahead

The Stellenbosch University Law Clinic is set to continue its class action to have a Bellville-based loan application operation shut...

Toegang tot geregtigheid in Suid-Afrika: elkeen se reg; vir vele ’n ontoeganklike ideaal

Deur Theo Broodryk
28 Maart 2023

GROBLER V PHILLIPS

The Clinic received judgment in one of our high impact matters in which our office opposed the eviction of an...