Studente Internskappe

Vanaf 15 tot 19 Julie en 25 tot 29 November 2024, het die Kliniek se Vakansiewerk-program studente die kans gegee om hulself in die Kliniek se operasies te verdiep. Die interns het aan opleidingsessies deelgeneem, hofverskynings waargeneem, regsnavorsing gedoen en hul praktiese regsvaardighede geslyp, en sodoende onskatbare ervaring opgedoen.

Neem asseblief kennis dat

Neem asseblief kennis dat, effektief vanaf 1 Mei 2026, sal die Universiteit Stellenbosch Regskliniek nie meer satellietkantore in Ceres, Worcester en Bishop Lavis besoek nie.