Skenk Nou

Stuur asseblief ‘n e-pos na giving@sun.ac.za indien u ‘n skenking wil maak aan die Regskliniek. U is ook welkom om die Universiteit se DONORS blad te besoek by https://www.sun.ac.za/en/donors vir meer inligting.

SKENK NOU

Neem asseblief kennis dat

Neem asseblief kennis dat, effektief vanaf 1 Mei 2026, sal die Universiteit Stellenbosch Regskliniek nie meer satellietkantore in Ceres, Worcester en Bishop Lavis besoek nie.