Professionele Inaugurele Lesing

Die Kliniek het trots die professionele inaugurele lesing van ons Hoof, Prof Theo Broodryk, op 9 April 2024 gevier.

Senior Prokureur Nikita Stander is aangestel as Adjunkhoof van die Regskliniek, met ingang op 1 Januarie 2025. In hierdie rol sal Nikita verantwoordelike wees vir die Kliniek se operasies en die voortgesette uitnemendheid van sy dienste verseker.

Neem asseblief kennis dat

Neem asseblief kennis dat, effektief vanaf 1 Mei 2026, sal die Universiteit Stellenbosch Regskliniek nie meer satellietkantore in Ceres, Worcester en Bishop Lavis besoek nie.