Nuus

Regskliniek Brei Uit
Stephan van der Merwe, senior prokureur by die Stellenbosch Regskliniek, is genooi om gedurende November 2017 verskeie Universiteitsregsklinieke in die Verenigde Koninkryk te besoek.

Regshulpkliniek Bied Werkswinkel op Robertson aan
Op Vrydag 2 Maart 2012 het Marion Hattingh, Chris Julius en Ina-Marie Booysen van die Regshulpkliniek ‘n werkwinkel oor verblyfsekerheid en die pligte van plaaslike owerhede tydens uitsettings aangebied.

Die Regskliniek Maak Deure Oop In Worcester
Op 20 Maart 2013 het die Regshulpkliniek van die Universiteit van Stellenbosch ‘n kantoor in die Mediese Fakulteit van dié Universiteit se Ukwanda-Gesondheidsentrum te Worcester geopen.

Regspan Bereik LexisNexis Moot Hof-Finaal
Die Regsfakulteit het twee spanne gestuur om deel te neem aan die 2017 Nasionale LexisNexis moot hof-kompetisie, wat van 4 tot 8 Oktober 2017 in Pretoria plaasgevind het.

Regskliniek bring Aansoek in verband met Beslagleggingsbevele op Salarisse
Op 24 November 2014 het die Regskliniek van die Universiteit Stellenbosch, saam met vyftien verarmde persone met beslagleggingsbevele op salarisse (Emoluments Attachment Orders – EAOs), ‘n aansoek by die Hooggeregshof, Wes-Kaap Afdeling, Kaapstad,

Hofuitspraak oor skuldbevele wys US se impak, sê Rektor
Die Hooggeregshofbeslissing Woensdag (8 Julie 2015) ten gunste van die Regshulpkliniek van die Universiteit Stellenbosch (US) se aansoek oor besoldigingsbeslagleggingsbevele (BBB’s) “is ʼn uitbeelding van ons strewe om ʼn positiewe impak op die samelewing te maak”.

Viewing access to justice as a basic right
Motivated by a strong sense of civic responsibility and a desire to give a voice to the voiceless, the staff of Stellenbosch University’s Legal are making a difference in the lives of many.