Veldtog om roekelose lenery en en skuldlas in Suid-Afrika aan te spreek

GAS – Odwa Nweba, ’n regspraktisyn by die Universiteit Stellenbosch se Regskliniek, en een van die mede-skrywers van die verslag.
Sedert die 1990’s leen Suid-Afrikaners (beide werkende en werkloos) op groot skaal, om aan hul eie en hul afhanklikes se behoeftes en verwagtinge te voldoen. Gevolglik ervaar Suid-Afrika onvolhoubare vlakke van skuld, waarby ongesekureerde uitleners and ‘loan sharks’ tot ‘n groot mate betrokke is.
- Kaya 959, 16 September 2024