Nuus

Vrae gevra oor veiligheid in Gouws se kompleks

Dr Broodryk comments on potential liability in the Tom Gouws murder-case.

- Netwerk24, 27 July 2018
DIE STELLENBOSCH / COVENTRY UNIVERSITEIT REGSKLINIEKE-PROJEK: INTERNASIONALE SAMEWERKING DEUR DUBBEL-ROBOTIKA-TEGNOLOGIE

Gedurende 2017 het die Regskliniek in gesprek getree met Coventry Universiteit in Engeland ten einde ’n wedersyds voordelige internasionale Kliniese Regsopleiding (KRO) vennootskap te vestig.

Regskliniek op kortlys vir groot prys

Die Universiteit Stellenbosch (US) se regskliniek is ‘n finalis vir die 2018 Afrika-regspryse waar dit in die kategorie vir spesialis-regsfirma van die jaar sal meeding.

- Die Burger, 23 July 2018
REGSHULPKLINIEK SE KLINIESE REGSOPLEIDING (KRO)-PROGRAM BEKROON MET GESOGTE NAVORSINGSTOEKENNING

Die Regshulpkliniek het onlangs ’n navorsingsbeurs ontvang vanaf die Stellenbosch Universiteit se Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO).

Stellenbosch University Law Clinic fights tampon tax: News24

The Stellenbosch University (SU) Law Clinic has joined the fight to topple tampon tax and has made a written submission to National Treasury to include feminine hygiene products on the list of zero-rated VAT items.

- News24, 22 June 2018
Produktiewe Vergadering by Standard Bank met Prof. Madonsela

Prof. Theo Broodryk het onlangs ’n vergadering bygewoon wat gelei is deur Prof. Thuli Madonsela in haar hoedanigheid as Voorsitter van Maatskaplike Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch en stigter van die Thuma-stigting.

Skryf Opleiding deur Professors van Seattle Universiteit

Op 4 Junie 2018 het professore Mimi Samuel en Laurel Currie Oates van die Seattle Universiteit, Fakulteit Regsgeleerdheid, ‘n insiggewende praatjie aan die personeel van die Regskliniek gelewer. In hul aanbieding, “Dink soos ‘n klinikus, skryf soos ‘n professor”, het hulle riglyne vir skryf van akademiese artikels, aan voornemende skrywers, verskaf.

Goeie Nuusberig

Goeie Nuusberig: Die Regskliniek van die Universiteit Stellenbosch het suksesvol teen ’n uitsettingsbevel geappelleer wat teen ’n gesin van agt toegestaan is

Baie geluk, Monja

Die Regskliniek wil graag prokureur me. M Posthumus-Meyjes geluk wens met die suksesvolle voltooiing van haar Kursus in “Compliance Management.” Nog ’n merkwaardige prestasie deur een van ons eie!

Universiteit Stellenbosch Regskliniek Om Nasionale Konferensie In Julie 2018 Aan Te Bied