Baie geluk, Monja

Die Regskliniek wil graag prokureur me. M Posthumus-Meyjes geluk wens met die suksesvolle voltooiing van haar Kursus in “Compliance Management.” Nog ’n merkwaardige prestasie deur een van ons eie!