Nuus

Oorwinning vir Transnet pensioentrekkers

Die Transnet-pensioentrekkers het Woensdag ” ‘n oorwining ” in die konstitusionele hof in Johannersburg behaal.

- Weslander
Disleksie kan oorkom word

Disleksie kan oorkom word.

Dyslexia and the legal industry

Legal industry discriminates against people with dyslexia.

Regskliniek stel saak reg

Die regshulpkliniek, wat deel vorm van die Universiteit Stellebosch (US) se regsfakultiet.

Law Clinic Protects Farmworkers

SU Legal Aid Clinic protects farm workers from evictions for free

ADUN – Die Afrika Digitale Universiteit

“Die Afrika Digitale Universiteit: Strategiese Perspektiewe”

Internasionale Konferensie oor Verbruikersregshulp

Op 9-10 April 2018 het die Fakulteit Regsgeleerdheid van Stellenbosch Universiteit (Dr. Theo Broodryk) en KU Leuven (Prof. Dr. Stefaan Voet) gesamentlik die eerste Internasionale Konferensie oor Verbruikersregshulp aangebied.

IATC-konferensie

Op 2-3 April 2018 het Stephan van der Merwe die Regskliniek verteenwoordig by die International Advocacy Training Council (IATC) Konferensie, wat in samewerking met die Algemene Balieraad van Suid-Afrika in Stellenbosch aangebied is.

Prof Bryer besoek die Regskliniek

Op 19 April 2018 het die Regskliniek ‘n besoek ontvang van die internasionale akademikus, Prof Thomas Bryer, van die UCF College of Health and Public Affairs. Prof Bryer is ’n kenner op die gebied van Gemeenskapsbetrokkenheid en Universiteits-Gemeenskapverhoudings en het versoek om die Kliniek te besoek as deel van sy huidige navorsingsfokus.

Regskliniek Verwelkom Geagte Gaste