Nuus



Stellenbosch Universiteits Regskliniek se Missie
Een van die Stellenbosch Universiteits Regskliniek se hoofdoelwitte is die aanbieding van professionele kliniese regsopleiding aan regstudente, kandidaat-prokureurs en die breër gemeenskap.

’n Gevallestudie oor die bevordering van uitgebreide Kliniese Regsopleiding: Die Universiteit Stellenbosch Module 2017 28(3) Stell LR 679 – 701
Die Regskliniek het nóg ’n akademiese bydra gelewer met die publikasie van Stephan van der Merwe se artikel in die 2017:3 volume van die Stellenbosse Regstydskrif.

Regskliniek hou respondente aanspreeklik ingevolge die loonbeslagbevel-uitspraak
Op 8 Julie 2015 het Regter Desai uitspraak gelewer in saak 16703/2014 in die Wes-Kaapse Afdeling van die Suid-Afrkaanse hooggeregshof. Hierdie saak is beter bekend as Universiteit van Stellenbosch Regskliniek & Andere v Minister van Justisie & Andere 2015 (5) SA 221 (WCC).

Regskliniek verwelkom 2018 se student-konsultante
Meer as 50 LLB-studente het onlangs geregistreer vir die Regskliniek se Kliniese Regsopleiding-module, Praktiese Regsopleiding 471, wat die Regsfakulteit as ’n finale jaar keusevak aangebied word.

Groepgeding hou groot uitdaging in
In ‘n groepgeding is dit gewoonlik baie moeilik om aanspreeklikheid te bewys.

Class action: access to justice for the poor
Theo Broodryk – What do Ford, AngloGold, Ashanti, Gold Fields and Tiger Brands have in common? They are just a few of the well-known companies in South Africa facing class actions or lawsuits filed on behalf of a group.

Listeriosis outbreak: The blame games begin
The world’s worst outbreak of listeriosis in history has claimed 180 South African lives and counting. Now, the time-honoured national pastime of finger-pointing and blame-shifting has begun.

Formal rules are needed for class action lawsuits
South Africa is seeing a growing body of class actions. Our constitution clearly provides for it and a practical way of going about it is starting to emerge.




