Regskliniek verwelkom gesiene Professor Ernest Ojukwu

Op 1 Augustus 2018 het professor Ernest Ojukwu, ’n vooraanstaande Nigeriese regsgeleerde, ’n sessie gehou met regskliniekpraktisyns oor beste praktyke in kliniese regsopleiding. Prof. Ojukwu het ook ’n lesing oor etiese regspraktyk aangebied vir die Regsfakulteit studente en personeel. ’n Uiterse insiggewende en verrykende gesprek waardeur die Regskliniek poog om sy voetspoor in Afrika te versterk.

Neem asseblief kennis dat

Neem asseblief kennis dat, effektief vanaf 1 Mei 2026, sal die Universiteit Stellenbosch Regskliniek nie meer satellietkantore in Ceres, Worcester en Bishop Lavis besoek nie.