‘n Trotse oomblik vir die US Regskliniek
‘n Trotse oomblik vir die US Regskliniek:
erken as die Suid-Afrikaanse Spesialis Regsfirma van die Jaar en die Suid-Afrikaanse Sosiale Geregtigheid Regsfirma van die Jaar by die 2019 Internasionale 10de Jaarlikse Global Law Experts-toekennings.