Kredietverskaffers staar hofstryd in die gesig
Summit Financial Partners saam met die Universiteit Stellenbosch Regskliniek pak die skuldbedryf in die land aan deur skuldinvorderingspraktyke in die hof uit te daag.
- Cape Argus, 10 Augustus 2018