Ceres

Kontakbesonderhede

Besigheidsure

Kontak asseblief die Universiteit Stellenbosch Regskliniek oor wanneer ons by hierdie adres teenwoordig sal wees. Die besoeke aan die Ceres satelliet kantoor word, as 'n reël, geskeduleer op die tweede Woensdag van elke maand.

Maandelikse NFO

teenwoordigheid by die Universiteit Stellenbosch Regskliniek
Stellenbosch Universiteit se Regskliniek verwelkom die Nasionale Finansiële Ombud – ’n maandelikse teenwoordigheid wat ontwerp is om finansiële billikheid te handhaaf en om toegang tot klagteresolusiedienste te verbeter.