Bishop Lavis

Kontakbesonderhede

Besigheidsure

Kontak asseblief die Stellenbosch Regskliniek oor wanneer ons by hierdie adres teenwoordig sal wees. Die besoeke aan die Bishop Lavis satelliet kantoor word, as 'n reël, geskeduleer op die laaste Woensdag van elke maand.

Maandelikse NFO

teenwoordigheid by die Universiteit Stellenbosch Regskliniek
Stellenbosch Universiteit se Regskliniek verwelkom die Nasionale Finansiële Ombud – ’n maandelikse teenwoordigheid wat ontwerp is om finansiële billikheid te handhaaf en om toegang tot klagteresolusiedienste te verbeter.