Skenk Nou
Besoek gerus Universiteit Stellenbosch se Skenk blad ten einde ‘n donasie aan die Regskliniek te maak..
Op die Skenkblad:
- Onder “Donateurs in Suid-Afrika”, kies die “Klink hier om aanlyn te skenk” opsie;
- Onder “Select an option”, kies “Law Clinic”; en
- Onder “Select type”, kies “BALJUFONDS: REGSKLINIEKFONDS (FAKT REGSGELEEDHEID)”.