VOLDOEN JY AAN DIE VEREISTES?

Kyk asseblief op die kaart hier onder of jy woon binne ’n gebied waar ons dienste lewer.

As jou toestel nie ’n geolokaliseringtoep ondersteun nie, tik asseblief jou adres/stad of dorp/poskode in die plek wat daarvoor oopgelaat is om te kyk of ons die gebied bedien waar jy woon.

 


Diensgebiede

Ons kon nie jou ligging outomaties vind nie.

Voer asseblief jou poskode / stad in en klik op soek.

Besigheidsure

Stellenbosch

Maandag,Dinsdag,Donderdag: 8:00 to 16:00
Woensdag,Saterdag,Sondag: Gesluit
Vrydag: 8:00 to 15:00
Die Regskliniek is toe op publieke vakansiedae

Worcester

Kontak asseblief die Regskliniek in verband met wanneer ons by hierdie adres teenwoordig sal wees.

Ceres

Kontak asseblief die Regskliniek in verband met wanneer ons by hierdie adres teenwoordig sal wees.

Kwalifiserings toets

Vul asseblief die onderstaande vorm in om te bepaal of u vir regshulp kwalifiseer.

Maandelikse inkomste

 
Jy
Eggenoot
Totaal
'n vaste, gereelde uitbetaling wat die werkgewer aan die werknemer maak; betaling is gewoonlik elke maand of elke week, maar salaris word dikwels as ’n jaarlikse bedrag uitgedruk; die bedrag wat hier ingevul moet word, moet die salaris wees wat jy per maand verdien;
'n bedrag wat gereeld aan ’n persoon uitbetaal word om behoeftes of kostes te dek;
'n bedrag wat toegeken of as bydrae geskenk word; bedrae vanaf die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Eng. SASSA) is hiervan uitgesluit;
'n bedrag wat by ’n persoon se salaris gevoeg word as beloning vir goeie werk wat gelewer is; dit kan ook ’n dividend of uitgifte wees wat aan die aandeelhouers in ’n maatskappy uitbetaal word;
geld wat gereeld en teen ’n sekere koers uitbetaal word op grond van ’n belegging;
huurgeld wat ontvang word;
die verskaffing van geldelike ondersteuning vir ’n persoon se lewenskoste, of die ondersteuning wat op dié manier ontvang word; slegs onderhoud wat aan die aansoeker betaal word, is ter sake; onderhoud vir kinders word nie in ag geneem nie;
ander: enige ander vorm van geldelike of ander inkomste waarvan die geldwaarde bepaal kan word;
die proses waarvolgens belasting van ’n werknemer se vergoeding afgetrek of teruggehou word namate die persoon dit verdien, staan algemeen as werknemersbelasting ingevolge die lopendebetaalstelsel (LBS) genoem.

Bates

 
Jy
Eggenoot
Totaal
Besit u 'n huis Waarde van huis as u uitstaande verband aftrek
Bates, soos motors of beleggings
2018 © UX Design & Development by NetMechanic