Skenk Nou

Besoek gerus Universiteit Stellenbosch se Skenk blad ten einde ‘n donasie aan die Regskliniek te maak.

Op die Skenkblad, by die stap waar jy ‘n opsie kan kies vir “My skenking moet gebruik word vir” moet jy:

 

  •  Die ‘Indien “Ander”, spesifiseer asb’ opsie kies
  • Tik in ‘Regskliniek R5505’


2018 © UX Design & Development by NetMechanic