Monja Posthumus-Meyjes

Attorney

,,N,,,,,,,HJMonja Posthumus-Meyjes het in 2014 by die Regskliniek aangesluit. Sy spesialiseer in familie- en kinderreg. Sy het haar LLB en ‘n Sertifikaat in Gevorderde Arbeidsreg by die Universiteit van Pretoria voltooi. Voor sy by die Regskliniek aangesluit het, was sy in die privaatpraktyk waar sy in familie- en arbeidsreg aangeleentheide spesialiseer het. Monja is ‘n gekwalifiseerde mediator. Haar navorsingsbelangstellings sluit in Hague ontvoerings en arbitrasie as ‘n alternatiewe geskil beslegtings meganisme in egskeidings.

Monja Posthumus-Meyjes het in 2014 by die Regskliniek aangesluit. Sy spesialiseer in familie- en kinderreg. Sy het haar LLB en ‘n Sertifikaat in Gevorderde Arbeidsreg by die Universiteit van Pretoria voltooi. Voor sy by die Regskliniek aangesluit het, was sy in die privaatpraktyk waar sy in familie- en arbeidsreg aangeleentheide spesialiseer het. Monja is ‘n gekwalifiseerde mediator. Haar navorsingsbelangstellings sluit in Hague ontvoerings en arbitrasie as ‘n alternatiewe geskil beslegtings meganisme in egskeidings.
2019 © UX Design & Development by NetMechanic